19 July 2026 at 11:33
Lynch Point, South Africa

Easy Rider
Holiday 34

Ronel Spies
@ronel_spies
1x anonymous crew
Koel met ligte reen vir kort tye (maar genoeg vir koud en nat raak); swell het gewissel v so 1-2m, wind heerlik vir 6-7knope seil vir n groot deel, bietjie gedooi na die einde toe n Paar robbe & redelik voëls gesien, nie rerig iets anders nie. 1 reef in oopsee, later nog 1; autopilot jibe x 2
Download the SailTies app to leave a comment on this voyage.